Pleroma Eskol Selgemeente, Walvisbaai
Church/religious organization
saamgebind Walvisbaai
Namibia
Phone: 081 285 6170
Eskol selgemeente is 'n selgroep gestig vir jong mense wat ongetroud is, jonge getroudes, of jong mense wat amper getroud is, om te deel in God se woord, en saam gebind kan word as 'n eenheid in God se naam.



