Manna vir TEKSA
Community/government
2302 Secunda
South Africa
Phone: 0827746510
Manna vir Teksa is ‘n organisasie wat toebrootjies voorsien aan 500 minder bevooregde skool kinder op ‘n daaglikse basis. Die organisasie se begeerte is om ‘n teenwoordigheid in elke skool te vestig in die TEKSA area.



