Kooperasie Kroeg en Kos
Bar
2520 Potchefstroom
South Africa
Phone: 0763307375
Kooperasie Kroeg en Kos is 'n rustige klein kroegie met 'n regte boere gevoel. Die kroeg gee die gevoel van ou plaas stoor met stoor vloere en jolige boere musiek in die agter grond. Dit skep 'n rustige atmosfeer waar jy sommer dadelik kan tuis voel.



