Hoërskool Sentraal
School
9310 Bloemfontein
South Africa
Phone: 051 410 1800
Website: http://www.sentraal.co.za
Die Hoerskool Sentraal se visie is om ‘n hoeprofiel opvoedkundige instelling te wees met ‘n sterk Christelike karakter wat gebalanseerde jongmense oplei om waardige en diensbare landsburgers te wees.



