Hoërskool Lückhoff
School
Idas Valley
South Africa
Phone: 0218864766
Höerskool Lückhoff bestaan sedert 1935. Hierdie skool vorm 'n baie belangrike deel van Stellenbosch se geskiedenis. Die huidige hoof is Mnr. C Hendrikse.



