Die Werfkombuis Wellington
Local business
7655 Wellington
South Africa
Phone: 084 505 9042
Die Werfkombuis is 'n onthaalsaal buite Wellington op 'n wynplaas. Ons doen van partyjies tot jaareindfunksies. Daar is ook 'n big screen en ons bied al die groot rugby games aan. Catering kan ook gedoen word.



