Trio Events
Event planning/event services
7560 Brackenfell
South Africa
Phone: 082 570 5758
Website: www.ekspo.co.za
Trio Events is die konsep eienaars en organiseerders van Die kykNET Buite Ekspo in Gauteng, Die Burger kykNET Buite Ekspo in die Wes Kaap, Die kykNET Overberg Lugskou by Bredasdorp en die Getaway Boswaentjie Saamtrekke regoor SA en in Namibie.



