Ons Stad Koerant
Media/news/publishing
Bloemfontein
South Africa
Phone: 0514047685
Website: http://www.onststad.co.za https://twitter.com/following
ONS STAD, versprei sowat 38 000 koerante weekliks op ‘n Donderdag in Bloemfontein en staan bekend as die Nr.1-Metro-koerant van Bloemfontein, vanweë sy goeie nuusdekking oor veral plaaslike munisipale nuus van die Mangaung-metro-munisipaliteit.



