Lewende Woord Genesingsdienste / Living Word Healing services
Organization
0127 Pretoria
South Africa
Phone: 012 8458300
Website: www.lewendewoord.co.za
Dit is ons begeerte om ‘n platform vir die Here te skep waar Hy mense na gees, siel en liggaam kan bedien. Kom beleef ‘n atmosfeer van aanbidding en genesing, waar jou geloof gestig sal word deur wonderwerke te sien gebeur.



