Jankan
Restaurant/cafe
7646 Paarl
South Africa
Phone: 078 131 1653
Kom geniet die rustigheid by JanKan in die hartjie van die Paarl. Of jy nou smul aan 'n roosterkoek, teug aan ons tuisgemaakte lemonade of die kinders bring vir 'n perdryles, JanKan het vermaak vir oud en jonk. So waarvoor wag jy? Kom plaas toe!



