Hoërskool Oosterland
School
2302 Secunda
South Africa
Phone: 017-631 1091
Website: http://www.oosterland.co.za
Hoërskool Oosterland kweek wêreldburgers met karakter. Ons is 'n dinamiese skool in Secunda, Mpumalanga, wat daarna streef dat elke kind sy volle potensiaal bereik op verskeie gebiede. Oosterland is 'n gebalanseerde keuse vir 'n gebalanseerde kind.



