De Bijenkorf Geskenke
Book store
0186 Pretoria
South Africa
Phone: 0722813047
De Bijenkorf is 16 jaar terug in Potchefstroom begin na die geboorte van my eersteling. Aanvanklik het ek slegs Smile opvoedkundige speelgoed en keramiek verkoop. Met die jare het die goed egter kleintjies gekry en koop ek nou by ongeveer 300 verskaffers.



